| |
Hesma
Nel is 'n plaaskind wat tans in Pretoria woon en tussen boeke werk. | |
- Opgegroei
op 'n plaas op Tonteldoos, ongeveer 25km noord van Dullstroom.
- Woon
verskeie plaasskole by en gaan dan na Hoërskool Belfast. (Woon in die koshuis.)
- Ná
matriek na Heidelberg Onderwyskollege.
- Hou
vir 'n paar jaar skool en gaan dan na OKSA vir verdere studie.
- Behaal
BA by Unisa en later Bbibl (Unisa).
- Hou
skook, trou, hou weer skool en word redaktrise van Die Lydenburg Nuus.
Word later gesokondeer na die Onderwysbiblioteek in Pretoria waar ek tans nog
werk.
- Ek
is geskei. Geen kinders.
- Begin
skryf in 1985.
Publikasies
- 1985 - Ruiters
van Rondekop (Daan Retief)
- 1988
- Francois en die fietsdiewe (JP van der Walt)
- 1988
- Kieriebeen kry koers (Juventus)
- 1989
- 'n Held hakkel mos nie (Daan Retief)
- 1989
- Braam's victory ('n Held hakkel mos nie) (Daan Retief)
- 1990
- Dwarstrek oor die Drake (Tafelberg)
- 1991
- Hoërskool Arendskruin (JP van der Walt)
- 1991
- Wenroep van 'n kraanvoël (JP van der Walt)
- 1992
- Stormpad na Sonskyn (JP van der Walt)
- 1992
- Vrees op Arendskruin (JP van der Walt)
| | (Inligting
verskaf deur Hesma Nel, Februarie 2000) |
 |
|