 |
Die reuk van muf
Dit was die reuk van verouderde papier, matte en parfuum. Dit was die reuk van Potchefstroom se Biblioteek. Chantél Robijn oor haar leeservarings as kind. |
 |
Leeservarings en -avonture
"Al my kinderboeke het ek gememoriseer en teen die ouderdom van vier het ek vol selfvertroue voor die hasie-klassie gestaan en Die slapende skoonheid, hardop 'voorgelees'." |
 |
Die wonderwêreld van lees
Onthou jy...
'n wêreld waar jy enige iemand kan wees...
'n Wêreld waar alles moontlik is... 'n Wêreld net vir ... lesers?
Jongmense aan die woord oor die wonderwêreld van lees |
 |
Boekreekse is 'n ervaring, 'n reis, 'n verslawing
Jongmense aan die woord oor die invloed wat reeksboeke op hulle liefde vir boeke en lees gehad het.
|
 |
Hoe
help ek my kleuter praat?
Die skrywer en spraakterapeut,
Christine Neser, verskaf wenke hoe om kleuters te leer praat. |
 |
Rillers
- 'n genre in eie reg
'n Riller het die
vermoë om die leser daarvan terselfdertyd te walg en te
fassineer. Hoe kan 'n skrywer rillers vir 8-12-jariges skryf?
Liana de Beer het 'n werkstuk hieroor gedoen. |
 |
Rymreise
- vir ieder en elk
"Wie is die teikenlesers
van 'n bundel met kindergedigte soos Rymreise?" vra die
samesteller, Adinda Vermaak. Natuurlik in die eerste plek kinders.
|
 |
Suurlemoen!
(Jaco Jacobs) - 'n Bespreking.
Franci Greyling bespreek
Suurlemoen! van Jaco Jacobs met illustrasies en uitleg
deur Elsabe Milandri met 'n leeskring. |
 |
Tove
Jansson se fantasie-vallei: die gewilde Moemin is terug in Afrikaans.
Simone Hough vertel
meer oor hierdie karakter wat ook onder
aanhangers in Suid-Afrika 'n soort kultusstatus verkry het |
 |
Schloss
Blutenburg - 'n boekkasteel duisend.
Op die rand van München
staan 'n besondere Middeleeuse kasteel, Schloss Blutenburg.
'n Sprokieskasteel. 'n Kasteel vol boeke: Die Internasionale
Jeugbiblioteek. |
 |
André
Brink as een van die jongspan in Die Jongspan. André
Brink noem in sy memoir, 'n Vurk in die pad, dat een
van sy eerste rympies deur Die Jongspan vir publikasie aanvaar
is. Adinda Vermaak het allerlei interessante ontdekkings gemaak...
|
|

|
My
oupa Hoenders
- 'n boek wat kinders vermaak en grootmense laat dink.
Toespraak
by die bekendstelling van My oupa Hoenders (Flip Hattingh),
Saterdag 17 November 2007, te Boekehuis. |
|

|
Danksy
my ouma..."Danksy my ouma het my liefde vir lees ontwikkel en ek sal haar ewig dankbaar wees daarvoor!" Stephan
Fanoy en ander jongmense vertel van die invloed wat 'n oupa
of ouma op hul belangstelling in lees gehad het. |
|

|
Wanneer
my pa vir my 'n storie gelees het...
"Van
my mooiste herinneringe as kind, kom van die storieboeke wat
ek gelees het en die mense saam met wie ek dit gedoen het."
Jongmense vertel van die rol wat hul ouers en gesinslede in
hul liefde vir lees gespeel het. |
|

|
Daar
was 'n biblioteek, daar was 'n onderwyser... Jongmense
aan die woord oor die invloed wat biblioteke en onderwysers
op hul liefde vir boeke en lees gehad het. |
 |
Skaapkapper
en seun blik boek.
'n Besondere boek: No chopping sheep is tydens die Aardklopfees
2006 in die Boeke-oase bekend gestel. Louisemarié Combrink
vertel meer van die boek en die kunstenaar. |
 |
Voorstelling
van het project In de warmte van Moeder Braaien
- Lieve Hoet se voorstelling
en verslag van 'n interkulturele projek tussen Middenschool
Sint-Rembert van Lichtervelde
(België) en Laerskool Hendrik Potgieter (Suid-Afrika).
|
 |
Assertiwiteit
en Die Goorgomgaai. Betsie
van der Westhuizen besin hoe Die Goorgomgaai (The gruffalo
deur Julia Donaldson en Axel Scheffler) 'n kind kan help om
assertiwiteit en 'n interne lokus van kontrole te ontwikkel. |
| |
Vaselinetjie
- 'n bespreking
Franci
Greyling bespreek Vaselinetjie (Anoeschka
von Meck) met 'n leeskring. |
| |
Die
moeder en die meermin Marita
van der Vyver vertel 'n ander weergawe van Andersen: "Daar
is 'n speletjie wat ek amper elke aand met my vyfjarige dogter
speel, bloot omdat dit min of meer die enigste manier is om
haar uit die bad te kry. Sy is kamtig 'n meermin en ek 'n visser
wat haar per ongeluk vang." |
| |
Die
klein meerminnetjie. Willie
Burger skryf oor Hans
Christian Andersen se sprokie en Disney se versuikerde weergawe
daarvan. "Ek
sal eerder dat my kinders op dié manier verskillende
emosies ervaar en 'n wye verskeidenheid verhale leer ken, as
wat hulle gespaar word van die ontstellende in verhale." |
| |
Suid-Afrikaanse
tak van die SCBWI gestig. The South African Branch
of the SCBWI (Society of Children's Book Writers and Illustrators)
is up and running. Marjorie van Heerden puts the objectives
and strategies of the South African branch in perspective. |
| |
Sjarmant,
Pippie, sjarmant! Carina
Diedericks-Hugo aan die woord oor die unieke bekoring van Pippelotta
Provianda Rolgordyna Kruisementa Efraimsdogter Langkous. |
| |
Die
belangrikste letterkundige prys in Afrikaans. Riana
Scheepers oor
die waardering van dinge wat uit die hart kom en die ontvangs
van ATKV-Kinderboektoekenning. |
| |
Spesiale
toekenning aan Freda Linde. Unisa
se Eenheid vir Navorsing in Kinderliteratuur (ENIK) het onlangs
'n spesiale toekenning aan Freda Linde gemaak vir haar besondere
bydrae tot die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur. |
| |
(Ver)jaarverslag:
Storiewerf ná vier jaar. Storiewerf
is in April 2004 vier jaar oud, en dis 'n goeie tyd om voorraad
op te neem. Franci Greyling lewer kortliks verslag. |
| |
Breek
en die stryd tussen persepsie en realiteit.
Toespraak deur Susan Samuel by die boekbekendstelling van Breek,
Woensdag 30 Oktober 2002, te Boekehuis. |
| |
Welkom
terug, liewe, Liewe Heksie. Liewe
Heksie het haar vere-boa aangetrek en by die Klein Karoo Nasionale
Kunstefees gekuier waar sy haar 300-bladsy magnum opus bekendgestel
het: Die Liewe Heksie-omnibus. Carina Diedericks-Hugo oor dié
beminlike karakter. |
| |
Op
soek na 'n storie: die skrywer, die geskiedenis en die historiese
jeugboek.
Voordrag
gelewer deur Franci Greyling by 'n konferensie ter herdenking
van die einde van die Anglo-Boereoorlog. |
| |
Maasdorp
se ma
Vanjaar is Stella Blakemore reeds tien jaar dood. Jomarié
Dick, Susan en Hannelie Booyens het gaan ondersoek instel na
die onbeskaamde nostalgie vir Blakemore se jeugreekse. |
| |
Pieter
Pieterse 1936-2002
Met
'n kronkelpad het Pieter Pieterse vir dertig jaar lank diep
in Afrika ingekruip en gelééf op die ritme van
haar liggaam. Huldeblyk deur Carina Diedericks-Hugo. |
| |
'n
Jas wat netjies pas
Die wenboeke van die Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2000 pryk met
besondere, byderwetse omslae. Izak de Vries het met die kunstenaar,
Tertia du Toit, gesels. |
| |
Lees
jou baba slim
Dit is nooit te vroeg om jou baba aan die wonderlike wêreld
van boeke bekend te stel nie. Miemie du Plessis gee wenke hoe
dit gedoen kan word. |
| |
My
kindertyd en die invloed van die natuur op my werk
Freda Linde vertel van haar kindertyd, die ontstaan van Eenders
en Anders, en hoe sy te werk gaan wanneer sy 'n kinderboek
skryf. |
| |
Patrone
in die werk van Freda Linde Toespraak
deur dr. Lydia Snyman met Tafelberg Uitgewers se
bekendstelling van Eenders en Anders deur Freda Linde
|
| |
Harry
Potter-verhale gryp kinders se verbeelding aan Harry
Potter het so pas in Afrikaans verskyn. Maritha Snyman oor die
vierde titel in die reeks en die gewildheid van Harry Potter. |
| |
Reeks
Grillers suksesverhaal in die jeugboekbedryf
Maritha Snyman kyk na die gewildheid van Tafelberg se vertaling
van die Amerikaanse Goosebumps- reeks. |
| |
The
Namibian Children's Book Forum (NCBF) Inligtingsbrosjure
van die Namibian Children's Book Forum. |
| |
In
die storiewêreld in
Die
jong leser en identifisering met karakters. Voordrag gelewer
deur Franci Greyling by 'n seminaar oor die tiener as leser/nie-leser. |