Werfjoernaal
bygewerk 2011-11
 

grootmense
werfjoernaal
resensies
skrywers
skakels
leeslyste
nostalgie
dinkskrum
helpmekaar
hulpbronne
navrae
werkplaas
vanwaar gehasi?
werfkaart

boeksoek

soek

posbus


na jongklomp
 
soek

 

Skrywer van die maand:


Elizabeth Wasserman

Kuier saam met Elaine Schiel by Elizabeth


Wen Speurhond Willem in Wedstryd no 5


Lees 'n resensie oor Anna Atoom en die seerower se dolk.

Spesiaal vir skrywers

Maskew Miller Longman invites you to submit your unpublished and original novel/s for the 2013 Literature Awards. Entries will be judged by prominent literary figures in each of our 11 official languages. Closing date: 30 April 2012. More

Via Afrika is op soek na interessante nuwe (kort!) materiaal vir laerskoolleerders wat Afrikaans as tweede taal doen. Hulle nooi alle skrywers, voorheen gepubliseer of ongepubliseer, om tekste voor te lê vir oorweging. Meer. (2011-11)

Storiewerf is nou ook op Facebook.

Nuwe Stories- kortverhaalwedstryd. Human & Rousseau nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers jonger as 30 jaar uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2012 -kortverhaalwedstryd. Meer.

Daar is 'n geykte Engelse uitdrukking wat beweer dat 'n prentjie soveel werd is as duisend woorde. En tog lyk dit soms asof kinderboekillustreerders veel minder erkenning kry as die skrywers. JACO JACOBS het met drie opwindende jong Suid-Afrikaanse illustreerders gesels.


Maja Sereda


Chris Venter


Sebastien Quevauvilliers

Macmillan South Africa would like to invite you as a writer to help us develop the new youth literature. We intend publishing novels, dramas and short stories in all of the 11 languages. We would like these books to appeal to two groups of learners, namely, Grades 8 and 9, and Grades 10 to 12. The choice lies with the writer to decide whether to write for the junior (Grades 8 & 9) or senior learners (Grades 10 to 12). You may write in any of the three abovementioned genres. More. (2009-03)

Anfasa grant scheme for authors. Are you the author of general non-fiction, educational or academic work and currently involved in a writing project? Is finding time to focus on your project an issue? Or are you perhaps running short of funds to complete the needed research for the project? If a grant would allow you to take time off from work, or to travel, or to undertake research, then AGSA is there for you. More (2008-08-01)

Lingo, 'n nuwe e-tydskrif vir literêre vertaling nooi alle ongepubliseerde en gevestigde skrywers/literêre vertalers uit om hul oorspronklike werk en/of literêre vertalings vir publikasie voor te lê. Oorspronklike werk en/of vertalings (poësie, kortverhale en folklore) in die elf amptelike landstale, asook Frans en Nederlands, is welkom. Meer.

Gesoek: tekste van swart skrywers (jonk of oud) wat in Afrikaans gepubliseer het/wil publiseer. E-pos Karlien by kcillie@sun.ac.za of vir Helga by hbuys@sun.ac.za Baie dankie!

Wil jy graag skryf? Die ATKV-Skryfskool by die Noordwes-Universiteit (PUK) is net die plek om by aan te klop. Die Skryfskool bied 'n wye verskeidenheid kursusse aan. Lees meer.

Skryfkuns as graadvak. Het jy geweet dat Skryfkuns as 'n vak by die Noordwes-Universiteit (PUK) aangebied word? Lees meer hieroor.

Volg 'n kursus in skryfkuns en kreatiewe denke aangebied deur dr Riana Scheepers, bekende en bekroonde skrywer in Afrikaans. Die klasse word aangebied in die historiese opstal op De Compagnie, Wamakersvallei, Wellington. Lees alles hieroor.

Janie Oosthuysen bied 'n afstandkursus vir die skryf van kinderboeke aan. Die kursus word per e-pos aangebied en strek oor tien maande en nege modules. Elke module lei tot 'n werkstuk wat verband hou met die module en met die student se storie. Navrae kan gerig word aan Janie Oosthuysen by janie@skryfgeheime.co.za
www.skryfgeheime.co.za

Suid-Afrikaanse tak van die SCBWI gestig. The South African Branch of the SCBWI (Society of
Children's Book Writers and Illustrators) is up and running. Marjorie van Heerden puts the objectives and strategies of the South African branch in perspective. Besonderhede in Dinkskrum.

'n Halwegstasie vir kunstenaars. Skrywers en kunstenaars van alle soorte word genooi om te kom arbei/oorbly in die Sir Laurens van der Post Kunstenaarshuis op Philippolis wat onlangs geopen is. Meer oor dié opwindende projek.

Ontmoet die samestellers van die Nuwe Kinderverseboek - Riana Scheepers en Suzette Kotze. Marisa Beeton het hulle 'n klompie vrae gevra.

Laat weet van interessante boekdinge wat by julle gebeur.

Op die rand van München, Duitsland, staan 'n besondere Middeleeuse kasteel, Schloss Blutenburg. Met die kenmerkende rooidaktorinkies wat in die meer weerkaats, is dit beslis 'n sprokieskasteel. Maar wat die kasteel besonders maak is dat dit 'n skatkis vol stories is... Lees meer in Dinkskrum (2010-04)

Aktueel

"Ek glo dat die wetenskap net so wonderlik is as enige fantasie en dat die wêreld 'n baie opwindende plek kan wees, as jy net jou oë oophou." (Elizabeth Wasserman)

Grilbrigade van Fanie Viljoen het so pas by H&R verskyn. Wat maak rillers gewild? Lees wat sê Maritha Snyman en Liana de Beer hieroor.



Vanjaar se wenners van die ATKV-Kinderboek-toekennings is:

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar: Skrywer: Theresa van Baalen (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol. Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3: Hoekom praat grootmense so snaaks? (Protea Boekhuis) Skrywer: Keina Swart. Illustreerder: Maja Sereda (Protea Boekhuis)

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5

Skrywer: Jaco Jacobs (Tafelberg) – Harlekyn

Illustreerder: Alistair Ackermann (LAPA Uitgewers) – Agent Snoet en die Groen Genugtig

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7: Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Nova

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10: Skrywer: Nerine Ahlers & Alet Steenkamp (LAPA Uitgewers) – Liefde
is ...

Media24- literêre pryse 2011: (Eers Via Afrika-pryse)

M.E.R.-prys vir jeugboek: Derrick van der Walt met Willem Poprok (Tafelberg). (2011-07)

Die skrywer Wendy Hartmann en illustreerder Joan Rankin ontvang die M.E.R.-prys vir die bes geïllustreerde kinderboek vir Net Sisi/Just Sisi (Human & Rousseau). (2011-07)

Lees is cool!
Leserskring het skole uitgenooi om inskrywings te stuur vir ‘n Lees is Cool! foto-kompetisie. Meer.

Rymreise - vir ieder en elk "Wie is die teikenlesers van 'n bundel met kindergedigte soos Rymreise?" vra die samesteller, Adinda Vermaak. Natuurlik in die eerste plek kinders.

Storiewerf was in April 11 jaar oud.

Vandag hou ons partytjie,
vandag hou ons 'n fees... (lees verder)

Die wenners van Lapa se Jeugroman-kompetise is op 4 Maart 2011 by die Woordfees bekend gemaak. Nanette van Rooyen ontvang R25 000 as wenner vir haar manuskrip, Ek was hier. Carina Diedericks-Hugo en Fanie Viljoen deel die tweede plek in die jeugroman-kompetisie vir hul manuskripte, Permanente Ink en Poenk. Hulle ontvang elkeen R15 000. (2011-03)

Tove Jansson se fantasie-vallei: die gewilde Moemin is terug in Afrikaans. Die gewildheid van die hoofkarakter, Moemin, en sy familie en maats het gesorg dat hierdie karakters ook onder aanhangers in Suid-Afrika 'n soort kultusstatus verkry het. Meer...

Lees 'n storie op jou selfoon. Afrikaanse selfoonromans van die gewilde skrywers het so pas verskyn. Fanie Viljoen se verhaal, Uit, is ook in Engels beskikbaar as Confessions of a troubled young man. Jaco Jacobs se verhaal is Vakansieromanse. Lees nou ook Pynstiller op jou selfoon. Besoek www.yoza.mobi

Soek op Storiewerf

 

Wedstryd

Wen 25 wonderlike feiteboeke en Kersverhale.



NUUSBRIEF

Voltooi om Storiewerf se gratis maandelikse nuusbrief te ontvang.

Naam

Van

E-pos adres


Lees 'n nuwe storie in Lapastories:
Die goue skip met vlerke
soos vertel deur Gert Hendriks.


Lees 'n nuwe storie in Haasbekkies:

Krokkenoster by die see

Werfjoernaal argief Besoek die argief vir vorige nuusbrokkies en berigte.



Storieman is weer beskikbaar in 'n reeks van 30 CD's.
Lees meer

Die reeks

Kontakpersoon: Elsa Smit
(012) 348 2480 (kantoor)
(012) 807 6279 (huis)
082 674 2782
Faks: 086 621 1248
e-pos: storieman@mweb.co.za


E-poslyste oor boeke, lees, skryf en kinderliteratuur. Stuur 'n e-pos aan die volgende adresse en vra om op hul verspreidingslyste geplaas te word:

SCBWI nuusbrief:
list@scbwi.za.org

Books nuusbrief:
books@nlsa.ac.za

CLN nuusbrief
cln@nlsa.ac.za

The Write Company
info@thewriteco.co.za

Velletjies nuusbrief
bentakom@absamail.co.za

Booknews
info@booknews.co.z
a

Soek jy 'n boek? Besoek Oondvars en ontdek wonderlike Afrikaanse kinder- en jeugboeke. Die boeksoekfunksie maak dit nog makliker om 'n boek op te spoor. Die nuwe databasis op Oondvars is moontlik gemaak deur die PUK-Kanselierstrust.


Soek jy ou gunstelinge? Besoek gerus Neels Loubser se webtuiste vir sy spesiale katalogus vir kinderboeke. Hier is ou bekendes teen bekostigbare pryse. maroelaboeke.co.za

Wat kan ons doen?
Ons is só verveeld!

Dit kan nie wees nie
dis eenvoudig nie waar nie!
Is hier dan nie 'n televisie, 'n radio of rekenaar nie?


Wat kan ons doen?
Wat kan ons tog maak?

Ons hou 'n resies -
'n wedren op wiele!



Formule drie, twee, een! se lewendige teks is ideaal vir allerlei opvoerings - of vir vervelige vakansiedae.

Kollig




Loebi-Leesreeks vir alle ouderdomme van 0-7 geskryf deur bekroonde skrywer Martie Preller
www.kinderwerf.co.za

André Brink as een van die jongspan in Die Jongspan. André Brink noem in sy memoir, 'n Vurk in die pad, dat een van sy eerste rympies deur Die Jongspan vir publikasie aanvaar is. Adinda Vermaak het allerlei interessante ontdekkings gemaak oor André Brink as een van die jongspan in Die Jongspan. Lees die artikel in Dinkskrum.

Leer skryf 'n storie saam met Bessie Hemelbesem. GRATIS hulpmiddel vir skole, skrywers, biblioteke, en andere - met komplimente van die skrywer, Janie Oosthuysen.

Meer

Boeke lyk soms anders. In die projek Oor die einders van die bladsy van die NWU is ongeveer 40 skrywers en kunstenaars genooi om 'n eie boek te maak. Wat het hulle uitgedink? Wat het elkeen gemaak? Besoek die Facebookblad: Oor die einders van die bladsy

Pynstiller is 'n grafiese verhaal van Fanie Viljoen as deel van Oor die einders van die bladsy-projek. Wees gewaarsku: die storie is ontstellend en bloederig. Dit gaan oor selfskending en spesifiek tieners wat hulself sny.

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

Jong woordvrate [storienuus] [kuier by] [oondvars] [lusmakers] [storiegedorie!]
[grilgrot] [kollig] [versfabriek] [storiemakers] [skryfgeheime] [vonkelfiksie] [lapastories] [verinniewêreld] [haasbekkies] [letterpret] [wedstryd]

Ouer woordvrate [werfjoernaal] [resensies] [skakels] [leeslys] [skrywers]
[nostalgie] [dinkskrum] [helpmekaar] [hulpbronne] [navrae] [werkplaas] [wie's ons] [werfkaart]



STORIEWERF
word aangebied saam met woordvrate en storiemakers van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2011