Oondvars baba
Boeke vir die heel kleintjies

My Saamdraboekie: Kleure
vertaal: Jaco Jacobs -

`n Prettige eerste boek met ’n handvatsel vir besige kleuters. Pragtige, helder foto`s. Rymende voorleesteks.

ISBN: 9780799351163
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Baba se slaaptyd-storieboek
Sam Taplin -

Die kort stories in hierdie lieflike boek is perfek om met kleiner kinders te deel en saam te geniet voor slapenstyd.

ISBN: 9780798157032
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

My saamdraboekie: Diere
vertaal: Jaco Jacobs -

`n Prettige eerste boek met ’n handvatsel vir besige kleuters. Pragtige, helder foto`s. Rymende voorleesteks.

ISBN: 9780799351170
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Diere families
Brenda Apsley -

2-5 jaar. Kom ontdek verskillende diere-families in hierdie prettige kartonboek. Vou die bladsye oop en draai die prentewiel. Kan jy die mamma-kat help om haar klein katjie te soek? Kom help die lammetjie om sy familie te vind. Kyk hoe groot gaan die klein hondjie nog word en vind uit wat noem ons `n baba-koei!


ISBN: 9780798156134
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Baba: Biep! Biep!
Vertaler: Jaco Jacobs -

Waar kruip al die besige voertuie weg? Kan jy hulle kry? Flappies wat maklik lig en helder kleure help babas om hul wêreld te verken.


ISBN: 9780799351354
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Baba: Koekeloer!
Vertaler: Jaco Jacobs -

Waar kruip al die speelgoed weg? Kan jy hulle kry? Flappies wat maklik lig en helder kleure help babas om hul wêreld te verken.



ISBN: 9780799351347
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Baba: Me! Me!
Vertaler: Jaco Jacobs -

Waar kruip al die plaas-speelgoed weg? Kan jy hulle kry? Flappies wat maklik lig en helder kleure help babas om hul wêreld te verken.


ISBN: 9780799351330
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Waar is eendjie?
Vertaler: Jaco Jacobs -

Mamma Eend gee graag haar oulike Eendjie `n drukkie. Lees wat gebeur wanneer Eendjie wegraak, en sit daarna Mamma Eend se vlerk om Eendjie vir `n lekker snoesige drukkie.


ISBN: 9780799352443
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Beertjie se prettige dag
Vertaler: Jaco Jacobs -

Mamma Beer gee graag haar oulike Beertjie `n drukkie. Lees wat gebeur wanneer Beertjie besluit om `n avontuur te he, en sit daarna Mamma Beer se arm om hom vir `n lekker snoesige drukkie.



ISBN: 9780799352450
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Otto se gunstelinge
Eric Hill -

Otto se gunstelinge bevat 6 klein kartonboekies, netjies saam verpak in `n boksie met plastiekomhulsel. Hier is 6 van Otto se gunsteling-titels, spesiaal ontwerp met baie eenvoudige teks en illustrasies wat perfek is vir kinders 0-3 jaar: Otto in die tuin, Otto by die huis, Otto se eerste kleure, Otto tel van 1 tot 5, Otto: Plaasdiere, Otto se gunsteling-speelgoed, Boonop vorm die prentjie agterop die 6 boekies saam `n prettige legkaart!


ISBN: 9780798152648
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Speeltyd
Jaco Jacobs -

Soek die speelgoed wat onder die flappies wegkruip. Pasop, hulle spring sommer uit die bladsye!


ISBN: 9780799351156
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Dit raas op die plaas
Stephanie Stansbie - Veronica Vasylenko

Ouderdom 4+ jaar. Waar kan Hoenderhaan wees? Nie een van die diere het hom hoor koekerekoe nie en almal het verslaap! Nou soek hulle hom oral! Een vir een roep hulle hom: MIAAU! KWAAK! MEEE! MOOEE! Wanneer hulle Hoenderhaan uiteindelik opspoor, kry hulle egter `n groot verrassing! Kinders sal dit geniet om die knoppies te druk en te hoor hoe klink die dieregeluide in hierdie plaasstorie. `n Heerlike boek vir elke kleinding wat begin leer watter geluide verskillende plaasdiere maak. Daar is ook maklike aanwysings oor hoe om die batterye van die klanktoestel te vervang, wat sal sorg dat die boekie vir `n baie lang tyd geniet sal kan word!

ISBN: 9780798155144
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Plaas
Jaco Jacobs -

Soek die plaasdiere wat onder die flappies wegkruip.Pasop, hulle spring sommer uit die bladsye!


ISBN: 9780799351149
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Doer in die Oerwoud
Graham Wise -

Die olifantjies bly verdwyn! Help die oerwoudmaats na hulle soek. Draai die wiel sodat meer maats kan saamspeel.

ISBN: 9780798155120
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Wat maak so, Manie Muis?
Stephanie Stansbie - Polona Lovsin

Verken saam met Manie, wat die verskillende klanke maak.

ISBN: 9780798155151
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

 

 

 

 


Voordeur en inhoud  |  Jong woordvrate  |  Ouer woordvrate  |  epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

© Franci Greyling 2000