Oondvars baba
Boeke vir die heel kleintjies

Lig die flappies: Wat ’n lawaai!
Geen -

Olifant soek ’n stil plek om sy nuwe boek te lees. Maar Beer snork, Volstruis maak springmielies en Sebra speel klavier. Dit lawaai oral! Waar sal arme Olifant ’n stil plekkie kry om sy boek te lees? Maak al die deure in die huis oop en vind uit!

ISBN: 9780799343892
Kategorie:  baba

LAPA

Lig die flappies: Waar`s my hoed?
Geen -

Kameelperd is hartseer. Sy het haar gunstelinghoed verloor – die een met die kolletjies. Sy besluit om dit te gaan soek. Het die pikkewyne dit? Is dit in Olifant se huis? Wat is in Slang se venster? Loer saam met Kameelperd by almal se vensters in en help om haar hoed te soek!

ISBN: 9780799343908
Kategorie:  baba

LAPA

Kliketie Klak: Katjie
onbekend -

Babas sal versot wees op hierdie bonkige boekies met raserige bladsye wat klik en klak!

ISBN: 99340105
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Kliketie Klak: Hasie
onbekend -

Babas sal versot wees op hierdie bonkige boekies met raserige bladsye wat klik en klak!

ISBN: 99340099
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Kliketie Klak: Eendjie
onbekend -

Babas sal versot wees op hierdie bonkige boekies met raserige bladsye wat klik en klak!

ISBN: 99340082
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Kliketie Klak: Kalfie
onbekend -

Babas sal versot wees op hierdie bonkige boekies met raserige bladsye wat klik en klak!

ISBN: 99340075
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Bekkige Baba - Plaas
Priddy Books -

Hierdie boek is drie-in-een: ’n boek, ’n ratel én ’n tande-ring! Babas en kleuters sal oneindige vreugde put uit hierdie pragtige prentjies met hul eenvoudige beskrywings. In dié boekie leer hulle meer oor die diere in die dieretuin. Terselfdertyd kan hulle ’n geraas maak met die ratel en kou aan die tande-ring.

ISBN: xxxxx
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Bekkige Baba - Dieretuin

Otto se vorms
Eric Hill -

Otto-boekies van Eric Hill is ideaal vir enige japsnoet om basiese begrippe onder die knie te kry.

Hierdie leerboekie is ideaal vir enige japsnoet om basiese vorms onder die knie te kry.

ISBN: 0798145803
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Otto se pretjaar
Eric Hill -

Hierdie titel bevat twee klassieke Otto-verhale in een. In Otto gaan skool toe kan jy saam met Otto en sy maats sing, op die speelgrond speel, leer om te spel, na `n storie luister en `n prentjie verf. Jy kan ook see toe gaan in Otto se vakansie en saam met hom en sy maats bal speel, swem, sandkastele bou, visvang en nuwe maatjies maak.

ISBN: 0798146877
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Otto se kleure
Eric Hill -

Otto-boekies van Eric Hill is ideaal vir enige japsnoet om basiese begrippe onder die knie te kry.

Hierdie leerboekie is ideaal vir enige japsnoet om basiese kleure onder die knie te kry.

ISBN: 079814579X
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Vat, voel en luister: Hondjie en sy maats
onbekend -

Babas kan vat, voel en luister na die diere in hierdie wonderlike interaktiewe boek.

ISBN: 9780799337048
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Vat, voel en luister: Eendjie en sy maats
onbekend -

Babas kan vat, voel en luister na die diere in hierdie wonderlike interaktiewe boek.

ISBN: 978079933703X
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Legkaartboek: Wildtuin
onbekend -

Op elke bladsy van hierdie boek is twee streelsagte diere wat jy kan uithaal om mee te speel. Hierdie eenvoudige legkaarte is ontwerp om babas en kleuters te help om koördinasie te ontwikkel, en is perfek vir klein handjies om te streel. Ander titels om te versamel: Oerwoud, Troeteldiere

ISBN: 0 7993 3700 5
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Legkaartboek: Plaasdiere
onbekend -

Op elke bladsy van hierdie boek is twee streelsagte diere wat jy kan uithaal om mee te speel. Hierdie eenvoudige legkaarte is ontwerp om babas en kleuters te help om koördinasie te ontwikkel, en is perfek vir klein handjies om te streel. Ander titels om te versamel: Oerwoud, Troeteldiere

ISBN: 0 7993 3699 8
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Voordeur en inhoud  |  Jong woordvrate  |  Ouer woordvrate  |  epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

© Franci Greyling 2000