Oondvars baba
Boeke vir die heel kleintjies

Legkaartboek: Troeteldiere
onbekend -

Op elke bladsy van hierdie boek is twee streelsagte diere wat jy kan uithaal om mee te speel. Hierdie eenvoudige legkaarte is ontwerp om babas en kleuters te help om koördinasie te ontwikkel, en is perfek vir klein handjies om te streel. Ander titels om te versamel: Oerwoud, Troeteldiere

ISBN: 0 7993 3701 3
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

My huis
Bettie Naude -

Weet jy waar verskillende diere woon en wat on hul huise noem? Swaai net die flappies oop en kyk wie kom uit! `n Hond! `n Vark! `n Haas! `n Voëltjie!

ISBN: 0 7993 3695 5
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

My kos
Bettie Naude -

Weet jy wat verskillende diere eet en wat hul kos genoem word? Swaai net die flappies oop en kyk wat kom uit! `n Been! `n Wortel! `n Appel! `n Stuk kaas!


ISBN: 0 7993 3694 7
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Otto kyk na teenoorgesteldes
Eric Hill -

Otto is al meer as 25 jaar lank `n gunsteling van beide kinders en volwassenes. Hierdie leerboekies is ideaal vir enige japsnoet.




ISBN: xxxxx
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Otto se speelkis
Eric Hill -

Otto is al meer as 25 jaar lank `n gunsteling van beide kinders en volwassenes. Hierdie leerboekies is ideaal vir enige japsnoet.


ISBN: xxxxx
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Vat en voel: Babadiere
onbekend -

Helder foto`s, rymende teks en vat-en-voel-gedeeltes maak hierdie boek perfek vir besige baba`s.

Titels in hierdie reeks: Babadiere, Wildediere, Plaasdiere, Troeteldiere

ISBN: 9780799338973
Kategorie:  baba

LAPA

Vat en voel: Wildediere
onbekend -

Helder foto`s, rymende teks en vat-en-voel-gedeeltes maak hierdie boek perfek vir besige baba`s.


ISBN: 9780799338973
Kategorie:  baba

LAPA

Otto gaan stap
Eric Hill -

n Klassieke lig-die-flappies-storie wat nou heruitgegee word in kartonboekformaat.





ISBN: 0798145676
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Otto in die tuin
Eric Hill -

Otto is al meer as 25 jaar lank `n gunsteling van beide kinders en volwassenes. Hierdie leerboekies is ideaal vir enige japsnoet.


ISBN: xxxxx
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Otto se eerste woorde
Eric Hill -

Otto-boekies van Eric Hill is ideaal vir enige japsnoet om basiese begrippe onder die knie te kry.

Hierdie leerboekie is ideaal vir enige japsnoet om basiese woorde onder die knie te kry.

ISBN: 0798145773
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Otto tel van 1 tot 10
Eric Hill -

Otto-boekies van Eric Hill is ideaal vir enige japsnoet om basiese begrippe onder die knie te kry.

Hierdie leerboekie is ideaal vir enige japsnoet om basiese syfers onder die knie te kry.

ISBN: 0798145781
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Die saamsleep dieretrein
Vertaler Philip De Vos -

Gaan op `n treinreis saam met Toby en sy maats! Die treintjie het twee waentjies wat maklik by mekaar inhaak. Kry die maats bymekaar, haak die treinwaens in en vertrek op `n avontuur wat jou bekendstel aan nuwe dieremaats - by die huis, in die oerwoud en op die plaas.

ISBN: 0798146575
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Opblaas badboek: dolfyn
onbekend -

Kom swem saam met Dolfyn en sy maats in hierdie prettige opblaas badboek!


ISBN: 0 7993 3518 5
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Opblaas badboek: vis
onbekend -

Speel wegkruipertjie saam met Vis en sy maats in hierdie prettige opblaas badboek!





ISBN: 0 7993 3517 7
Kategorie:  baba

LAPA

Bestel by 
boek uit druk

Otto se storieboek
Eric Hill; Petro Faasen -

Uiteindelik het ons ’n groot Otto storiebundel! Hierdie versameling bied veertien splinternuwe avonture van Otto. Hou saam met Otto en sy maats piekniek, help hom uitvind op watter slot ’n verlore sleutel pas en geniet die karnaval saam met hom en sy ouma en oupa. Selfs kamer skoonmaak word ’n avontuur saam met Otto!

ISBN: 0798145595
Kategorie:  baba

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

 

 

 

 


Voordeur en inhoud  |  Jong woordvrate  |  Ouer woordvrate  |  epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

© Franci Greyling 2000