Oondvars weetboeke
Om te weet en oor te wonder

Ensiklopedie van kennis
Verskeie -

Ontdek die geheimenisse van Toetankamen se grafkelder, en wat tsoenami痴, tornado痴, aardbewings en die kern van die son van krag voorsien.

Met verstommende rekenaargegenereerde illustrasies openbaar hierdie ensiklopedie die wonders van die ruimte, die aarde, die natuur, die menslike liggaam, die wetenskap en geskiedenis tot in ongekende besonderhede. Hierdie fassinerende naslaanbron vir die hele gesin is propvol verstommende feite, dinamiese tydlyne en indrukwekkende illustrasies. Jy kan met een oogopslag verdiep raak in selfs ingewikkelde onderwerpe en dit maklik begryp.



ISBN: 9780799366570
Kategorie:  weetboeke

Lapa

Bestel by 
www.kalahari.com

Onverklaarbaar
Jaco Jacobs -

Ontdek van die tergendste geheime waaroor mense al dekades lank kopkrap! Die mensdom het 地 fassinasie met monsters. Van die eeue oue legendes oor dapper ridders wat vuurspuwende drake verslaan, tot hedendaagse rillerflieks oor weerwolwe en vampiere. En selfs al het die moderne wetenskap oor die jare logiese verklarings vir baie van hierdie mites en legendes gevind, bly sommige verskynsels steeds 地 raaisel ... Stappers in die Himalajas ontdek reuse-voetspore wat dalk aan 地 onbekende aapmens behoort. Twee kinders neem foto痴 van feetjies in hul tuin. 地 Dokter beweer hy het 地 vreemde monster in Loch Ness opgemerk en hy het foto痴 om dit te bewys. 地 Karooboer sien ruimtewesens op sy plaas. Die bemanning van 地 skip sien 地 seemonster naby Kaapstad. 地 Spookmeisie gooi duim op die pad na Uniondale. Is daar logiese verklarings vir hierdie tergende raaisels ... of is dit bloot Onverklaarbaar? Hierdie boek beweer glad nie dat daar regtig iets soos weerwolwe of zombies of ander vreemde verskynsels is nie. Maar dit is nogtans interessant om uit te vind waar die bangmaakstories, soos van mense wat snags in wolwe verander, vandaan kom, of hoe die zombies wat ons deesdae in flieks sien, oor die jare verander het. So, maak gereed om van aangesig tot aangesig te kom met die mites en monsters wat al eeue lank mense laat kopkrap en hulle die skrik op die lyf jaag ...

ISBN: 9780799362268
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Die Aarde: `n Ensiklopedie vir kinders
John Woodward -

Verken alle lewe op aarde, en lande en kulture van oor die w靡eld heen. Propvol feite, kaarte, verduidelikings, illustrasies en foto`s - hierdie ensiklopedie is die allerbeste gids tot ons planeet wat jy kan kry.

ISBN: 9780798163125
Kategorie:  weetboeke

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Dinosourusse
Caroline Stamps -

Reis terug na 地 tyd toe fantastiese prehistoriese diere die aarde bewandel het. Hierdie boek maak `n fantastiese w靡eld van ontdekking oop! Spring in!

ISBN: 9780799366419
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.kalahari.com

Motors
Caroline Stamps -

Hoe vinnig ry die blitsigste motor ter wereld? Hoe groot is 地 monsterbakkie se bande? Perfek vir jong lesers wat mal is oor motors en enige iets met wiele! Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in.

ISBN: 9780799366426
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.kalahari.com

My liggaam
Caroline Stamps -

Hoeveel hare is daar op jou kop? Waarom word jou vimgers en tone vol plooie as jy te lank swem?
Hoeveel keer per dag asem jy in en uit? Ontdek wat jou sintuie doen, hoe jou spiere werk en waarom jy soms duiselig word! Loer in jou brein, kyk hoe die hart bloed deur die liggaam pomp, en vind uit hoe vinnig vingernaels groei.

ISBN: 9780799366402
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.kalahari.com

Perde en ponies
Caroline Stamps -

地 Wenkombinasie van inligting oor perdry en die versorging van perde, tesame met fassinerende feite oor anatomie, gedrag en die geskiedenis van hierdie pragtige diere. Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in.

ISBN: 9780799366433
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.kalahari.com

Pret met ponies
Sandy Ransford -

Is jy mal oor ponies? Dan is hierdie die perfekte boek vir jou! Pret met ponies is `n praktiese volkleurgids vir jong ponieliefhebbers maak nie saak of jy tans leer ry, wil uitvind hoe om jou ponie te versorg, of net graag oor ponies wil lees nie. Jong perdeliefhebbers sal dol wees oor die pragtige volkleurfoto`s en eenvoudige, maklik verstaanbare teks. Vind meer uit oor die verskillende skou-items waaraan jy met jou ponie kan deelneem, ontdek fantastiese oefeninge wat jy saam met jou ponie kan doen, en leer ponie- en perderasse van regoor die w靡eld ken.



ISBN: 9780799358049
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

My fantastiese boek vol dinosourusse!
Vertaler: Jaco Jacobs -

Welkom in die ongelooflike, wreedaardige w靡eld van dinosourusse! Weet jy watter reusagtige dinosourus het 地 brein so groot soos `n okkerneut gehad? Of waarom Triceratops se horings so skerp was? Met fantastiese opligflappe en opwindende opwipverrassings begin hierdie dino-avontuur reg voor jou o. Ontdek fassinerende dinosourusfeite en kom van aangesig tot aangesig met `n Velociraptor en grawe oeroue dinosourusfossiele uit! So, is jy dapper genoeg om 地 prehistoriese avontuur te beleef en 地 T-Rex aan te durf? Kom ons laat waai!

ISBN: 9780799358681
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Witwarm wiele
LAPA uitgewers -

Maak jou sitplekgordel vas vir `n aksiebelaaide wedren deur die w靡eld van wiele! Jou asem sal weggeslaan word deur die kragtigste en ongelooflikste voertuie wat ooit die pad getref het. Van rooiwarm renmotors tot manjifieke motorfietse en mega-monsterbakkies Witwarm wiele sit jou agter die stuur en neem jou op `n onvergeetlike rit.

ISBN: 9780799357950
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Glinstergids vir meisies
Deborah Chancellor -

Wil jy jou verbeelding vrye teuels gee om iets spesiaal op te tower? Jou eie liedjies soos `n superster skryf en sing? Pragtig, gesond en gelukkig wees? `n Pajamapartytjie vir jou maats rel? Glinstergids is propvol prettige planne en asemrowende aktiwiteite om jou soos nog nooit te vore nie te laat skitter nie!


ISBN: 9780799357998
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Hoe cool is dit?
Vertaler: Jaco Jacobs -

Hoe cool is dit? bekyk allerlei verstommende wetenskaplike idees en ontdekkings van naderby. Dit ondersoek die coolste uitvindings en natuurlike verskynsels, van elektroniese ink en robotspeelgoed en iets so eenvoudig soos borrels.

Vind uit hoe die strepies in tandepaste gesit word, verken die wonder van organiese chemie in `n kougomborrel, en vergaap jou aan die ongelooflike geometriese patrone van sneeuvlokkies en kristalle.

Perfek vir enigiemand wat nuuskierig en verwonderd is oor ons w靡eld en al die cool goed daarin!



ISBN: 9780799354850
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Die ongelooflike liggaam: `n opwip-en-uitvou boek
Richard Walker -

Leer jou liggaam ken met hierdie fantastiese uitvou-liggaam. Die flappe, opwip-dele en interessante beskrywings vertel jou alles omtrent die liggaam se stelsels en orgne en hoe hulle werk. Ontdek die ongelooflike dinge wat onder jou vel aangaan, van hart tot harsings en van kop tot tone!

ISBN: 9780798157285
Kategorie:  weetboeke

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

My eerste atlas: `n W靡eldatlas vol asemrowende feite
Wendy Maartens -

In watter land kan jy ongeveer 700 verskillende tale hoor?
Waar ry die ministers soms met fietse parlement toe?
Watter land is so groot dat dit sewe dae per trein neem om van oos na wes te ry?
In watter Suid-Afrikaanse dorp het die polisie op kamele gery?
Watter provinsie in Suid-Afrika is die grootste?
Verken die w靡eld met hierdie prettige volkleur-atlas! Propvol fantastiese feite oor al die vastelande, en oor Suid-Afrika en sy nege provinsies.



ISBN: 978 0 7993 5081 4
Kategorie:  weetboeke

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

Dier plus dier
Colin Hawkins -

Vir 5-7 jaar: `n Unieke opwip-boek wat wiskunde groot pret maak! Allerhande diere verskyn en verdwyn op elke bladsy wanneer die strokie op en af beweeg word. Daarmee word eerste telvaardighede en optelsomme sommer kinderspeletjies! Voorskoolse kinders sal dit geniet om te sien wat die diere op elke bladsy aanvang en leer so op 創 interaktiewe en prettige manier hoe om basiese optelsomme te doen.


ISBN: 9780798156073
Kategorie:  weetboeke

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

 

 

 

 


Voordeur en inhoud  |  Jong woordvrate  |  Ouer woordvrate  |  epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

© Franci Greyling 2000