Oondvars Godsdiens
Uit die Bybel

Jesus word gebore
Charlotte Thoroe - Jakob Kramer

Hierdie boek is deel van `n reeks van ag pragtig geïllustreerde Bybelstories – vier uit die Ou Testament en vier uit die Nuwe Testament. Dis klein genoeg om in te pak en saam te neem waar jy ook al gaan en is ideaal om voor slaaptyd gelees te word.

ISBN: 9780796312303
Kategorie:  Godsdiens

Lux Verbi

Bybelstories vir slaaptyd
Juliet David -

Hierdie eenvoudige stories is pragtig geïllustreer en die perfekte lengte om teen slaaptyd voor te lees. ’n Uitstekende manier om kleuters aan van die bekendste Bybelstories bekend te stel. Die een en twintig Bybelstories sluit in Noag bou `n ark, Jakob se droom, Josef en sy spesiale kleed en Jona en die groot vis.

ISBN: 9780799351125
Kategorie:  Godsdiens

LAPA

Bestel by 
www.lapa.co.za

      
  • 1

  •   

 

 

 

 


Voordeur en inhoud  |  Jong woordvrate  |  Ouer woordvrate  |  epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

© Franci Greyling 2000