Oondvars reekse

Saartjie

Saartjie-boeke
Bettie Naude -

Ons ontmoet Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar o. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as Die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en `n klein niksnuts genaamd Muggie. 

ISBN: xxxx
Kategorie:  reekse

Human & Rousseau

Bestel by 
kalahari.net

Saartjie Omnibus 2
Bettie Naud -

In hierdie omnibus, wat ng drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar o, se avonture voortgesit! In Saartjie se donkie besluit sy om vir die dorp se seuns te bewys sy kan beter as enigeen van hulle donkie ry. In Saartjie se nuwe maat maak die Drie Muskiete kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan! En in Saartjie se slim plan besluit Saartjie sy wil darem ook voel hoe dit is om n modepop te wees. Die Drie Muskiete kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie...

Saartjie het n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word! 

ISBN: 9780798163903
Kategorie:  reekse

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Saartjie Omnibus 1
Bettie Naud -

In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar o.

Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en n klein niksnuts genaamd Muggie. In Saartjie se vakansie tref n orkaan n Johannesburgse woonbuurt en Saartjie kom af op n tweeling wie se ouers albei in die hospitaal is.

In Saartjie se geheim laat Saartjie se ondeundheid haar soos gewoonlik weer in die moeilikheid beland. Galpil-hulle is net mooi gereed om vrugte vas te l wanneer n vreesaanjaende spook sy verskyning maak.

Saartjie het n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word! 

ISBN: 9780798163873
Kategorie:  reekse

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Saartjie se drome
Bettie Naude -

Saartjie lees `n liefdesverhaal en glo vas dat `n droomman wat haar asem wegslaan en haar kniee lam maak vir haar wag. Haar beste vriendinne, Anna en Lina, stel voor dat sy kyk of Galpil nie haar droomman is nie, maar dan kom bly die Springbokrugbyspeler Gerrie Meyer by die Baumanns en Saartjie weet presies wie haar droomman is ...

DRIE SAARTJIEBOEKE KAN GEWEN WORD. 

ISBN: 9780798147873
Kategorie:  reekse

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Saartjie se sirkus
Bettie Naude -

Saartjie is op haar stukke: sy kry dit reg dat haar klas die dag in die son kan sit toe sy hulle juffrou oortuig dat die klaskamer stink en sy trek arme Anna `n lelike streep. Die wereldberoemde Bert Lancer-sirkus is in Lynnekom en hulle soek `n jong klavierspeler Saartjie.  

ISBN: 9780798147897
Kategorie:  reekse

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Saartjie se verjaarsdag
Bettie Naud -

`n Dogtertjie met polio, Clara, kuier op Lynnekom. Sy het soveel karakter en gees dat sy almal betower en gou kruip sy diep in Saartjie-hulle se harte. Wat gebeur op die vooraand van Saartjie se sestiende verjaarsdag?  

ISBN: 9780798147743
Kategorie:  avontuur

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Saartjie se dagboek
Bettie Naude -

Saartjie het ekstra geld nodig en besluit sy en haar vriendinne moet hul eie tydskrif begin. Sy beplan om sommer self die meeste van die skryfwerk doen, want sy kry mos gewoonlik omtrent volpunte vir haar opstelle. Die rabbedoe se boetie skop n rugbybal by n kwaai oom se erf in en sy moet dit gaan haal voor die oubaas die bal in repies opsny. Sy ontmoet twee oumense wat met n hartseer geheim saamlewe en besluit op die daad sy gaan iets doen om hulle te help. Intussen moet sy egter ook nog kophou wanneer twee seuns gelyktydig beenaf op haar raak! Saans voordat sy gaan slaap, skryf ons heldin in haar nuwe dagboek oor wat alles gedurende die dag met haar gebeur het. Hierdie gewoonte help haar uiteindelik om groot geluk in ander se lewens te bring.  

ISBN: 9780798147842

Saartjie se gevaar
Bettie Naud -

Saartjie lees n liefdesroman oor twee mense wat op skool al verlief geraak het en jare later getroud is nadat die meisie n beroemde filmster geword het. Lynnekom se rabbedoe begin droom oor so n groot liefde en wonder wat Galpil sal doen as sy s sy het gevoelens vir hom. Sal hy hom soos n ware heer begin gedra en ophou om almal ou perd en prre te noem? Sal hy vir mense s hulle moet hom op sy regte naam noem? Intussen wil Saartjie graag vir haar ma n spesiale verjaardagpresent koop. Sy het egter nie genoeg geld nie en leen n hele paar rand by haar boetie Apie. Hy is nie van plan om haar van hierdie groot guns te laat vergeet nie en sy wonder later wat haar besiel het om met hom besigheid te doen. Laat een aand sien ons heldin uit haar slaapkamer se venster hoe n vreemde motor stadig al om en om Lynnekom se bank ry. Sy besluit om te gaan ondersoek instel en kort voor lank is sy betrokke in n avontuur wat lewensgevaarlik kan wees. Is daar iewers n ware held wat haar sal kom red of moet sy op eie houtjie met die skurke probeer afreken?  

ISBN: 9780798147859

Saartjie se moleste
Bettie Naude -

Twee groot uitdagings staar Saartjie in die gesig. Sy moet eksamen skryf en boonop afreken met n boelie van Kaapstad wat haar poplap noem en almal in Lynnekom afknou. Ons heldin sukkel om op haar studies te konsentreer terwyl sy die een plan n die ander beraam om die buffel op sy plek te sit. Intussen moet sy nog haar naam en reputasie in ere herstel wanneer n meisie in die klas haar van oneerlikheid beskuldig. Saartjie kry hulp vanuit n onverwagte oord haar knorrige onderwyser, Ou Grompot! Wanneer die rabbedoe die Kaapse boelie reggesien het, breek die skoolvakansie aan en die Drie Muskiete word na n plaas toe genooi. n Vriendin van mevrou Baumann wil h die meisies moet vir haar twee seuns goeie maniere kom leer, maar dinge werk soos gewoonlik weer heeltemal anders uit. Saartjie, Anna en Lina lei die plaasseuns omtrent n lewe en bewys weer eens hulle is meisies wat nie met hulle laat mors nie!  

ISBN: 9780798147835

Saartjie se piekniek
Bettie Naud -

Apie "leen" `n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groot moeilikheid by die skool wees. Die Drie Muskiete beland egter in die proses in nog groter moeilikheid by die befoeterde oom. Maar op die ou end is daar darem ook `n geluk by die ongeluk en die rabbedoe en haar vriendinne kom ongedeerd van hierdie avontuur af. Hulle het egter nou `n ander probleem. Hulle moet geld bymekaar maak om skadevergoeding te betaal. Gelukkig kry ons heldin weer een van haar briljante ingewings en kom met `n slim plan vorendag hulle moet `n piekniek reel en Lynnekom se kinders laat betaal om dit by te woon. Daar is soos gewoonlik heelwat struikelblokke om te oorkom - onder andere Galpil en sy vriende wat weier om te betaal en dreig om hul eie piekniek reg langsaan Saartjie s`n te hou! 

ISBN: 9780798147811

Saartjie se dapper daad
Bettie Naud -

n Seun van Zimbabwe kuier in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie. Min weet hierdie twee wat so vassit hul name gaan eersdaags saam in koerante regoor die land verskyn! 

ISBN: 9780798147804
Kategorie:  reekse

Human & Rousseau

Bestel by 
www.kalahari.com

Voordeur en inhoud  |  Jong woordvrate  |  Ouer woordvrate  |  epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

© Franci Greyling 2000