2009-10

jongklomp

storienuus
oondvars
kuier by...
lusmakers
storiegedorie!
storiemakers
gril!grot
kollig
versfabriek
skryfgeheime
vonkelfiksie
lapastories
verinniewêreld
haasbekkies
letterpret
wedstryd

boeksoek

soek

posbus

 
na grootmense
 

Storiewerf se skryfkompetisie 2009

Wenners

Junior (laerskole): 7-9 jaar

Lael Louw - Die skuur met boeke
Elna Kruger - Dankie, see.

Junior (laerskole): 10-13 jaar

Firn Caitlin Hyde - Die silwer maanperd
Biance Jansen - Die deur na droomland
Chrisna Mentz
- Agter toe deure

Senior (hoërskole): 14-18 jaar

Ayla Malan - Eensame drome
Dalene de Vente - In die tyd van fietse en pap bande
Sarina Pottas - 'n Tand vir 'n tand

Oor die kompetisie

Deelnemers moes een van die volgende foto's gebruik om 'n storie van ongeveer 600 woorde te skryf.

A
B
C
D
E
F
G
H
I

Wat is die pryse?

Junior afdeling (7-9 jaar)

Eerste prys: Vyf lekkerlees boeke
Tweede prys: Twee naaswenners kry drie lekkerlees boeke.

 
Junior afdeling (10-13 jaar)

Eerste prys: Afrikaanse SkryfGoed 2008 vir Microsoft® Office ('n versameling skryfhulpmiddels vir Afrikaans) en drie lekkerlees boeke
Tweede prys: Twee naaswenners kry drie lekkerlees boeke.

 
Senior afdeling (Hoërskool 14-18 jaar)

Eerste prys: Afrikaanse SkryfGoed 2008 vir Microsoft® Office ('n versameling skryfhulpmiddels vir Afrikaans) asook 'n boekbewys van R400 (waarde R750).
Tweede prys: Twee naaswenners kry elkeen Afrikaanse SkryfGoed 2008 vir Microsoft® Office asook 'n boekbewys van R200 (waarde R550).

Die wenstories word op Storiewerf gepubliseer.

Wie is die borge?

BORGE: LAPA-Uitgewers, CTexTTM(NWU), Storiewerf.

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2011