| 1956 |
PJ
Schoeman (o.m. vir Uitspring Kêrels)
|
| 1957 |
Mikro
(o.m. vir Ruiter in die nag, Kaptein Gereke, Die jongste
ruiter en Lente) |
|
1958
|
W.A.
Klerk (o.m. vir Die skarlaken eskader) |
|
1959
|
Alba
Bouwer (Stories van Rivierplaas en Nuwe stories van
Rivierplaas) |
|
1960
|
Sita
(al haar jeugverhale, o.m. Bennie-Boet) |
|
1961
|
M.E.R.
(Die tweeling trek saam) |
| 1962 |
I.D.
du Plessis (o.m. vir Die skat van Robbeneiland, Die Springbok
en Die silwervaring) |
| 1963 |
P.H.
Nortje (Pennie se vuur en Die groen ghoen) |
| 1964 |
G.J.
Joubert (Oupa Landman se viool) |
| 1965 |
Alba
Bouwer (Katrientjie van Keerweder, Stories van Ruyswyck en
Stories van Bergplaas) |
| 1966 |
H.J.
Vermaal (al sy jeugverhale) |
| 1967 |
P.J.
Schoeman (o.m. vir Inspring kêrels) |
| 1968 |
Anna
M Louw (Die voortreflike familie Smit) |
| 1969 |
Ben Venter (Waterbobbejaan) |
| 1970 |
Karel
Kielblock (Rebel) |
| 1971 |
Rykie
van Reenen (Heldin uit die vreemde) |
| 1972 |
Anna
Rothmann (Klaasneus-hulle) |
| 1974 |
Freda
Linde (Die singende gras) |
| 1975-77 |
Jan
Rabie (Die seeboek van die Sonderkossers) |
| 1978-80 |
Rona
Rupert (Wegloopwinter en Woorde is soos wors) |
| 1981-83 |
Freda
Linde ('n Tuiste vir Bitis) |
| 1984-86 |
Dolf
van Niekerk (Die haasvanger) |
| 1987-89 |
Chris
Barnard (Voetpad na Vergelegen) |
| 1990-92
|
Eleanor
Baker (Daar is spore op die maan) |
| 1993-95 |
George
Weideman (Die optog van die aftjoppers) |
| 1996-98 |
Leon
de Villiers (Die pro) |
| 1999-00 |
Jan
Vermeulen (Geraamtes dra nie klere nie) |
| 2001-03 |
Willem
van der Walt (Ragtime en rocks) |
| 2004-06 |
Geen
toekenning |
| 2007-09 |
Nelia
Engelbrecht (Pandora se boks) |
SCHEEPERSPRYS VIR JEUGLITERATUUR
Die prys is in 1956 ingestel.
Dit is moontlik gemaak deur 'n skenking van mnr. Fred L.
Scheepers,
'n onderwyser op Potchefstroom, en sy eggenote.
Die prysgeld is die opbrengs van die geld wat deur mnr.
en mev. Scheepers vir dié doel aan die Akademie geskenk
het.
|