| 1990 |
3-5 jaar
- Wilma Panagos (Skilpad en duif)
6-7 jaar - Brenda Schroder (Snater)
8-9 jaar - Phillip de Vos (Vincent
van Gogga)
10-12 jaar - Carel Steyn (Middelvoor)
|
| 1991
|
3-5
jaar -
Sophia Muller (Jorsie)
6-7 jaar - Mart Meij (Olifant bly olifant)
8-9 jaar - Mari Grobler (Die huis met groen oë)
10-12 jaar - Nel Swart (Elk vir mekander)
13-15 jaar - Maritha van der Vyver (Eenkantkind)
|
| 1992 |
3-5
jaar -
Tess Koller (Ora)
6-7 jaar - Anita Potgieter (Grys Gomgommer)
8-9 jaar - Erna Müller (Leandrie en die wonderklimtol)
10-12 jaar - Mariki Wessels (Die Feetjietuin)
13-15 jaar - Barrie Hough (Vlerkdans)
|
| 1993
|
3-5
jaar -
Wilna Panagos (Die avonture van Ster en Polka)
6 -7 jaar - Peitjie Olivier (Mevrou Mollie se hond)
8-9 jaar - Marielize Goldie (Ouma Hester met die blou hare
wat so amper slim kon toor)
10-12 jaar - Maretha Maartens (Smaartie is skeel)
13-15 jaar - PH Nortje (Die elfde hekkie)
|
| 1994
|
3-5
jaar -
geen inskrywings is ontvang nie
6-7 jaar - Martie Preller (Daar's 'n spook in my kas)
8-9 jaar - Martie Preller (Jy en Toetenkat)
10-12 jaar - Tertia Botha (Rebel)
13-15 jaar - Marlene le Roux (Sterling)
|
| 1995 |
3-5 jaar
- Elsabé Steenberg (samesteller)
(Stippe stappe stories)
6-7 jaar - Nanette van Rooyen (Maaneiers)
8-9 jaar - Louise van Niekerk
(Monstermaan: Wat borrel in die pot?)
10-12 jaar - Louise Prinsloo (Die geheim van Groukatlaagte)
13-15 jaar - Heila Fourie (Reënboogrant-studente:
Eerstejaar Blues)
|
| 1996
|
3-5
jaar -
geen toekenning
6-7 jaar - Pieter Ernst Maré (Die Avonture van Rodger
die renoster)
8-9 jaar - geen toekenning
10-12 jaar - Carl Steyn (Die
Engeltjie op die solder)
13-15 jaar - Hans du Plessis (Ditsem,
Dawid)
|
| 1997
|
3-5
jaar - geen
toekenning
6-7 jaar - geen toekenning
8-9 jaar - Loraine Hattingh in samewerking
met Maritha Snyman (Reënboograntmaats 6 - Teddie se geheim)
10-12 jaar - Francois Bloemhof (Die
Waterding)
13-15 jaar - Janie Oosthuizen (Drome
op Duinebaai) |
| 1998 |
3-5
jaar - geen
toekenning
6-7 jaar - Ewald van Rensburg (Stories vir jong-ore)
Alida Bothma vir haar illustrasies in Steweltjies na Wonderland
8-9 jaar - Marianna Brandt (Die
mieliestronkpop)
10-12 jaar - Francois Bloemhof (Kamer
13)
13-15 jaar - Helen Brain (Tamara) |
| 1999 |
6-7 jaar - Martie Preller (Die Balkieboek) en
vir Rina Coetzee vir haar illustrasies in Die mossie met
die spiere
8-9 jaar - Ewald van Rensburg (Nog
30 stories vir jong-ore)
10-12 jaar - Hannes Smit (Ans
se geheim)
13-15 jaar - Jan Vermeulen (Geraamtes
dra nie klere nie)
|
| 2000 |
6-7
jaar - Leon de Villiers en illustreerder Nico Meyer (Elsie
soek 'n strooihoed)
8-9 jaar - Antoinette Nightingale
(Dinge wat krrraakkk maak)
10-12 jaar - Riana Scheepers (Blinde
sambok)
13-15 jaar - Anne-Marie Conradie
(Tippex dit uit) |
| 2001 |
3-5 jaar:
Piet Grobler (Net één slukkie, padda!)
10-12 jaar: Francois Bloemhof (Hospitaaltyd)
13-15 jaar: Jaco Jacobs (Tania Brink) (Liefde laat jou Rice
Crispies anders proe)
|
2004
(2003 se beste
boeke) |
3-
6 jaar: Parmant deur Leon de Villiers en geïllustreer
deur Samantha van Riet.
Graad 1- 3: Manie se Motor deur Una Koch en geïllustreer
deur Alta Joubert.
Graad 4- 5: Erik en die kido-dinges deur Leon de Villiers.
Graad 6-7: Pretpark deur Jaco Jacobs.
Graad 8-10: Koning Henry deur Carina Diedericks-Hugo |
|
2005
(boeke wat in 2004 verskyn het)
|
3-
6 jaar: My
sussie se tande
deur Leon de Villiers
Graad 1- 3: My
ouma is 'n rockster
deur
Jaco Jacobs
Graad 4- 5: Nag
van die monsters
deur Jaco Jacobs
Graad 6-7: Thomas@
sms.net
deur Carina Diedericks-Hug
Graad 8-10: Vaselinetjie
deur Anoeschka von Meck
|
2006
(boeke
wat in 2005 verskyn het)
|
3
- 6 jaar: Droombos
se nuwe prinsessie
deur Annelize Bester; Johan Strauss vir illustrasies.
Graad 1 -
3: Jabulani
die olifant
deur Elmarie Botes, Anna-Carien Goosen vir illustrasies.
Graad
4 -
5:
Operasie M.I.A.A.U. deur
Carina Diedericks-Hugo
Graad 6 -
7: Thomas@nagmerrie.net
deur Carina Diedericks-Hugo
Graad 8 -
10: Selfone,
skelms en sjokolade deur Nerine
Ahlers en Alet Steenkamp
|
2007
(boeke
wat in 2006 verskyn het)
|
Voorleeskategorie:
3 - 6 jaar
Skrywer: Annelize Bester (Fantasi) - Kersvader se groot
glips
Illustreerder: Johann Strauss (Fantasi) - Kersvader se groot
glips
Selfleeskategorie:
graad 1 - 3
Skrywer: Alana Bailey (LAPA Uitgewers) - Die prinses van
die Afrikavlaktes
Illustreerder: Emily Bornoff (LAPA Uitgewers) - Die prinses
van die Afrikavlaktes
Selfleeskategorie:
graad 4 - 5
Skrywer: Lize Roux (Jaco Jacobs) (LAPA Uitgewers) - Totsiens,
Sugarplum
Selfleeskategorie: graad 6 - 7
Skrywer: Fanie Viljoen (Human & Rousseau) - Geraamte
in die klas
Selfleeskategorie:
graad 8 - 10
Skrywer: Tania Brink (Jaco Jacobs) (LAPA Uitgewers) - Ouens
is nie pizzas nie
|
2008
(boeke
wat in 2007 verskyn het)
|
Voorleeskategorie:
3 - 6 jaar
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) - Danie Dreyer se
dinosouruseier
Illustreerder: Maja Sereda (LAPA Uitgewers) - Danie Dreyer
se dinosouruseier
Selfleeskategorie:
graad 1 - 3
Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) - Slym en die gogga-sirkus
Illustreerder: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) - Slym en die
gogga-sirkus
Selfleeskategorie:
graad 4 - 5
Skrywer: Lize Roux (Jaco Jacobs) (LAPA Uitgewers) - Die
spookperd
Selfleeskategorie:
graad 6 - 7
Skrywer: Carina Diedericks-Hugo (LAPA Uitgewers) - Thomas@aksie-net
Selfleeskategorie:
graad 8 - 10
Skrywer: Christa Jonker-Jordaan (Carpe Diem) - Lyf
|