| 1980 |

Geen tema; wedstryd eenmalig aangebied, slegs in Afrikaans
Elsabé
Steenberg (Boom bomer boomste)
|
| 1985 |
Interpersoonlike
verhoudings
Wenner:
Maretha Maartens (Die sakmense)
Naaswenners:
Louis Kruger (Donkerboskind)
Chris Karsten (Floris Sapiens)
Winner:
Eve Merchant (Ghamka man-of-men)
Runners-up:
Peter Slingsby (The cave)
Desmond Greig (Secret of the eagles)
|
| 1988 |
'n
Historiese verhaal
Goud:
Pieter Pieterse (Die pad na die see)
Silwer: Maretha Maartens (Oor die
nek van die draak)
Brons: Franci Greyling (Dirkie Drieka
Frederika)
Gold:
Allan Jermieson (Rebecca's horse)
Silver: Dianne Hofmeyr (When whales go free)
Bronze: Nancy Okes (The last of the Hugenots)
|
|
1990
|
'n
Verhaal met 'n hedendaagse agtergrond
Goud:
Maretha Maartens (Plek van dolfyne)
Silwer: Barrie Hough (Droomwa)
Brons: Kowie Rossouw (Wie se hart kan dit dan hou?)
Gold: Dianne Hofmeyr (A red kite
in a pale sky)
Silver: Michael Williams (Into the valley)
Bronze: Jenny Winter (Flash flood)
|
| 1992
|
'n
Verhaal met 'n stedelike agtergrond
Goud:
Barrie Hough (Vlerkdans)
Silwer: George Weideman (Los my uit, paloekas!)
Brons: Maretha Maartens (Spinnekopsomer)
Gold: Michael Williams (The genuine
half-moon kid)
Silver: Gail Smith (The Slowacki snoz)
Bronze: Marie Thorpe (Lucy's games)
|
|
1994
|
'n
Verhaal met 'n ligte aanslag
Goud:
George Weideman (Die optog van die aftjoppers)
Silwer: Martie Preller (Anderkantland)
Brons: Tertia Botha (Rebel)
Gold: Dianne Hofmeyr (Boikie, you
better believe it)
Silver: Jenny Robson (Don't panic, mechanic)
Bronze: Ada-Marie Hauptfleish (Roller-coaster)
|
1996 |
'n
Verhaal waarin sport of die buitelewe 'n rol speel
Nuwe
formaat - vyf hoofpryse:
Martie
Preller (In die tyd van die Esob)
Jenny Robson (One magic moment)
Peter Slingsby (The joining)
Gail Smith (Wheels!)
Betsie van Niekerk (Gamkab)
Beginners:
Francois Bloemhof (Slinger-slinger)
Leon de Villiers (Die Pro)
|
| 1998 |
'n
Verhaal wat raak aan die eeu- en millenniumwisseling
Wenners:
Elsa Hamersma (Die teken van Crux)
Barrie Hough (Skilpoppe)
George Weideman (Dana se jaar duisend)
Robin Saunders (Sons of Anubis)
Jenny Robson (The denials of Kow-Ten)
Aanmoedigingspryse:
Anina Schultz (Reg, Kommandant)
Johnny Masilela (Zanemvula, the rain child)
|
| 2000 |
'n
Verhaal oor die tema individu en samelewing/Westerse individualisme
en ubuntu
Nuwe formaat van vier taalkategorieë:
Goud:
Jan Vermeulen (Geraamtes dra nie klere nie)
Silwer: Rena Schüler (Die somervakansie wat te lank was)
Gold:
Jenny Robson (Because pula means rain)
Silver: Sarah Britten (The worst year of my life, so
far)
Silwer in die Nguni-tale: Zibela Sisusa (Isahluko
sokuqibela) (Die laaste hoofstuk)
Silwer in die Sotho-tale: Kabelo Kgatea (Njeng manong
fa ke sule) (Verslind my, aasvoëls, wanneer ek sterf)
|
| 2002 |
'n
Verhaal wat lesers positief stem
Goud Afrikaans: Marita van der Vyver
(Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom)
Goud Engels: Peter Slingsby (Jedro's
bane)
Silver
Engels: Sarah Britten (Welcome to
the Martin Tudhope show)
Silwer in die Nguni-tale: Dumisani Sibiya
(Kungasa ngifile) (Oor my dooie liggaam)
Zoeloe
Silwer in die Sotho-tale: Kabelo Kgatea
(Lebo seipone) (Kyk in die spieël) Tswana
|
| 2004 |
Verhale
waarin musiek 'n rol speel
Goud
Afrikaans: Francois Bloemhof (Nie vir kinders nie)
en Fanie Viljoen (Breinbliksem)
Silwer Afrikaans: Engela van Rooyen (Vuvuzela)
Goud
Engels: Jenny Robson (Praise Song)
Silwer Engels: Darrel Bristow-Bovey
isiZulu:
Dumisani Sibiya
Setswana:
Kabelo Duncan Kgatea (Ntshware ka letsogo)
|
| 2007 |
Verhale
waarin tegnologie 'n rol speel
Goud
Afrikaans – Derick van der Walt (Lien se lankstaanskoene)
Silwer Afrikaans - Fanie Viljoen (Onderwêreld)
Engels goud – Gill D’achada (Sharkey’s son)
Engels silwer - John Coetzee (Dance of the freaky green
gold)
Sotho-tale silwer – Kabelo Duncan Kgatea (Monona was bosupa)
(The pointing finger), ‘n verhaal in Setswana
Tshivenda goud – Nne na inwi (You and me)
|
| 2009 |
Verhale
waarin humor 'n rol speel
Silwer
Afrikaans - Derick van der Walt (Willem Poprok)
Goud Engels - Adeline Radloff (Sidekick)
Silwer Engels - Alex Smith (Agency Blue)
Goud Nguni-tale - Dumisani Sibiya (Ngiyolibala
Ngife) (IsiZulu).
Silwer Sotho-tale - Mabonchi Motimele Goodwill (Ke a
hwa, ke a ikepela) (Sepedi)
|