| Op Donderdag Donderdag 22 April om 8-uur begin
‘n splinternuwe program op RSG met die kort en kragtige naam ZIP. Die teikengehoor
is jongmense wat ‘n passie het vir lees en veral kreatiewe skryfwerk, en wat op
soek is na advies, nuus en inspirasie. Jeugboekskrywer en
uitgewer Carina Diedericks-Hugo en Susan Booyens nooi skoliere en studente om
te kom saamkuier rondom die SKRYFtafel! Dis ZIP, tussen 8
en half 9, een keer 'n maand op 'n Donderdagaand op Radio Sonder Grense. "Stories
are the most important thing in the world. Without stories, we wouldn't be human
beings at all." - Philip Pullman Skrywersadvies wat in die program bespreek word:
Philip Pullman, bekroonde skrywer van onder andere die trilogie His Dark Materials.
http://www.randomhouse.com/features/pullman/philippullman/studio.html ZIP- Aanbieders:
Carina Diedericks-Hugo chugo@nb.co.za Susan Booyens suuz@mweb.co.za
|