| Die jongste uitgawe van die Literator tydskrif
handel spesifiek oor Suid-Afrikaanse Kinderliteratuur. Literator (25/3) Nov. 2004. Die
tydskrif is beskikbaar by sommige biblioteke, maar daar is ook 'n aantal eksemplare
teen R45 elk beskikbaar. Bestel by: Mev.
Susan Lourens Kantoorhoof Buro vir Wetenskaplike Publikasies Privaatsak
X6001 Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus POTCHEFSTROOM 2520 Literator
Nov. (25/3) 2004 Inhoudsopgawe Navorsingsartikels - Maria
Letsie
The unwritten textbook of the folktale: A case study of
"Morongwa le Morongwanyana" [The Messenger and the Small messenger]
/ Die ongeskrewe teksboek van die volksverhaal: 'n gevallestudie van "Morongwa
le Morongwanyana: [Die Boodskapper en die Klein boodskappertjie] - Maritha
Snyman
Wie skryf wat vir wie? 'n Outeursprofiel van die Afrikaanse
kinder- en jeugprosa (fiksie) 1990-2001 / Who writes what for whom? An authors'
profile of Afrikaans children's and youth prose (fiction) 1990-2001 - Gretel
Wybenga
M.E.R. - "Reg op ereplek" as kinderboekskrywer
/ M.E.R. - "The right to a place of honour" as the author of children's
books - Johan Coetser
Kinder- en
jeugtoneel in Afrikaans: oorsig en tendense / Children's and youth theatre in
Afrikaans: Overview and trends - E.R. Jenkins
English
South African children's literature and the environment / Engelse Suid-Afrikaanse
kinderliteratuur en die omgewing - Idette Noom
Shaping
the self: A Bildungsroman for girls? / Die vorming van die self: 'n "Bildungsroman"
vir meisies? - Jani van Niekerk & Betsie van
der Westhuizen
Humor in kinderverhale in die tersi*re en intermedi*re
fases van taalonderwys / Humour in children's literature in the tertiary and intermediate
phases of language education - Colomba Kaburi Muriungi
Let's sing our heroes: A comparison of biographical series for
children in Kenya and South Africa / Kom ons besing ons helde: 'n vergelyking
van biografiese reekse vir kinders van Kenia en Suid-Afrika - N.S.
Zulu
Post-apartheid representations of youth in the Zulu novel
Kungasa ngifile / Postapartheidvoorstellings van die jeug in die Zoeloe- roman
Kungasa ngifile - M.N. Wiggill & G.F. de J.
de Wet
Realistic teenage fiction with a sex-related theme: Readers'
responses to Slinger-slinger by Francois Bloemhof / Realistiese tienerfiksie met
'n seksverwante tema: tienerlesers se reaksie op "Slinger-slinger" van
Francois Bloemhof - Etta de Beer
'n
Konstruktiwistiese benadering tot die fasilitering van die jeugverhaal Dans op
die rand van 'n krans (Elkarien Fourie) / A constructivist approach to the facilitation
of the youth novel: "Dans op die rand van 'n krans" (Elkarien Fourie) - Franci
Greyling
Promoting children's literature: The challenges and possibilities
of using the Internet in a developing society / Die bevordering van kinderliteratuur:
uitdagings vir en moontlikhede van die gebruik van die Internet in 'n ontwikkelende
gemeenskap
Huldeblyk/Tribute Elize Vos 'n Huldeblyk:
Barrie Hough 1953-2004 Resensie/review De Villiers, Leon. Droomoog
Diepgrawer 291 (Resensent: Franci Greyling) Litera Gedigte
deur Tinus van der Merwe, Bernard Odendaal, Hennie van Coller en Loes Nas.
Kortverhale deur Martie Preller, Ingrid Glorie, Gerrit Jordaan en Mia
Human |