Werfjoernaal
 
2006-08-02

werfjoernaal
argief



Ek's 'n skrywer! skryfkompetisie - kortlys

You, Huisgenoot, Drum, Human & Rousseau Uitgewers, SABC Education en RSG se radioskryfskool, Zip, kondig met trots aan die kortlys van die grootste skryfkompetisie vir ongepubliseerde jong aspirantskrywers: Ek's 'n skrywer!

Altesaam 872 inskrywings in al die kategorieë is ontvang. Die stories, geskryf in Afrikaans, Engels en die Sotho- en Nguni-tale, is 'n toonbeeld van die deelnemers se ongelooflike skryftalent. Dit is 'n aanduiding dat 'n groep jong en opwindende Suid-Afrikaanse skrywers aan die opmars is.

ROMAN

Afrikaans

Martinus J. De Beer (Bloemfontein, 27 jaar) * Ek is nie mal nie!
Marion Erskine (Taiwan, 29 jaar) * Oos
Maryke Kruger (Kaapstad, 22 jaar) * Die bewaarder
Brigette Labuschagne (Brackenfell, 19 jaar) * Eendag lank gelede
Derick Muller (Strand, 26 jaar) * Vuil skottelgoed
Danielle Marí Pretorius (Potchefstroom, 17 jaar) * Die Dagboek

Engels

Sally-Ann Fink (Kaapstad, 23 jaar) * The Goblet Club
Sandra X. Khumalo (Emalahleni, 20 years) * Sins of my Father
Nicole Roughley (Johannesburg, 25 jaar) * Fatal Beginnings
Chris Thurman (Kaapstad, 27 jaar) * 2704: Green and pleasant land
Berend van der Poll (Kaapstad, 27 jaar) * The Praying Mantis * Book One
Anne Whittle (Johannesburg, 29 jaar) * The Strange Tale of Ruby Devenpeck

Sotho

Elizabeth Magakoa (Daveyton, 34 jaar) * Marupeng
David Mathe (Orkney, 21 jaar) * Tsietsi, Tseleng
Morgan Moganjane (Daveyton, 19 jaar) * Mafahla a letswele
Sello Molekwa (Soshanguve, 25 jaar) * Masabata
Tshepo Molepe (Soweto, 25 jaar) * Lesedi Lefifing
G.C. Phakedi (Johannesburg, 24 jaar) * Ngwana wa mosetsana, Kgalapa & Se ileng se ile
Simon Shema (Johannesburg, 35 jaar) * Lebitla La Monna & Marope a Bagale Melora & Di wele makgolela

Nguni

Zonke Fana (Qumbu, 26 jaar) * Ubomi Ngumzamo
Sibusiso Jele (Kwa Xuma, 31 jaar) * Ubuntu
Lomvabo Jordan (Umtata, 32 jaar) * Abazali Kobwa
Sibongile Maputi (Cape Town, 35 jaar) * Basekhona Abantu Ekhaya
Robert Mchunu (Cape Town, 31 jaar) * Izithelo Zokuzau & Izithelo zobyzali
Zanele Nkosi (Pretoria, 24 jaar) * Konakala Buthule
Zukiswa Pakama (Khayelitsha, 34 jaar) * Uyindoda kwedini!
Bongani Singcu (Port Elizabeth, 32 jaar) * Azangadlale
Nomndemi ZiQubu (Daveyton, 21 jaar) * Kungenza Yothando
Zanokuthula Zulu (Pretoria, 26 jaar) * Ifu elumnyama
Lungile Zwane (Glencoe) * Impendulo

KORTVERHAAL: GRAAD 7-9

Afrikaans

Comien Groenewald (Strand, 15 jaar) * Prins op 'n wit* wat? & Vergewe my, Mamma
Adriaan Steyn (Bloemfontein, 16 jaar) * Twee jokers
Luné van Staden (Lyttleton, 15 jaar) * Bravade van 'n weeskind

English

Adam Grey (Johannesburg, 15 jaar) * White Beads
Aideen Ross (Hilton, 13 jaar) * A twist in the tale of tails
Mika Stanvliet (Stellenbosch, 15 jaar) * The Stories of Kettle, Toaster and Me

Sotho
Geen inskrywings ontvang

Nguni

Ntombikayise Bhengu (Phiri, 13 jaar) * Uhambo Oluya Ekukhanyeni
Lazola Clifford Qamata (Oos-Londen, Graad 9) * Ubutsotsi abalchi
Nglobo Sphelele (Botha's Hill, 15 jaar) * Isinqumo senza amaqhawe

KORTVERHAAL: GRAAD 4-6

Afrikaans

Christine Pretorius (Kathu, 10 jaar) * Platte soek 'n huis & Siphiwe en sy pa
Jacques Punt (Stellenbosch, 12 jaar) * Ek is 'n monster
Luca van der Merwe (Stellenbosch, 12 jaar) * In die sop

Engels

Akiko Aysha Adaniya (Kaapstad, 11 jaar) * Tshepo and the animals
Chanté de Klerk (Irene, 11 jaar) * Lost and found
Lisa-Marie Myburgh (Robertson, 12 jaar) * Ever wonder why

Sotho
Geen inskrywings ontvang

Nguni
Geen inskrywings kwalifiseer

Die wenners sal aangekondig word op Erfenisdag, 24 September 2006.

Vir enige navrae kontak gerus vir Carina Diedericks-Hugo by (021) 406 3176 of chugo@nb.co.za

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2006