| IBBY SA, die Suid-Afrikaanse organisasie
vir kinder- en jeugboeke, sal 100 Suid-Afrikaanse Kinder- en Jeugboeke by die
Kaapstadse Boekefees vanaf 16 tot 19 Junie 2007 ten toon stel. Voor
die Boekefees is daar 地 kompetisie. Stuur vir ons 地 lys
van jou gunstelingboeke vir kinders of jongmense. Hulle kan in enige van die Suid-Afrikaanse
tale geskryf word. Daar痴 地 boekprys vir die persoon met die meeste titels op
die IBBY SA lys van 100 Boeke Stuur jou lys per e-pos aan
booksforafrica@iafrica.com en vertel ons die volgende: - jou naam
-
jou ouderdom
- die naam van jou skool
- 地 selfoonnommer waar
ons jou kan kontak.
Onthou, dis net Suid-Afrikaanse boeke, in enige
van die Suid-Afrikaanse tale. Die kompetisie sluit op Vrydag, 15 Junie
(net voor die pret by die Boekefees begin!). Kom maak 地 draai by die IBBY
SA stand gedurende die Boekefees, en sien hoeveel van die boeke op jou lys daar
ten toon gestel word. Ons standnommer is B7. |