|
Aangebied deur bekroonde skrywer
Martie Preller
Kom leer hoe om 'n storie te maak. Die "storie" vorm
die kern of ruggraat van enige verhaal - of dit nou prenteboek,
tydskrifverhaal, kinder- of jeugboek of roman is. Skryf jou eie
mini-storie in 'n dag. Ontdek ook die terapeutiese waarde van skryf
en ontdek sommer ook jouself in die proses. Prakties en op die storie
af!
Vyf baie suksesvolle werkswinkels is reeds aangebied verlede jaar
en vanjaar in Johannesburg, Kaapstad en Pietersburg.
- DATUM: Saterdag 29 September 2001
- TYD: 9:00 - 17:00
- PLEK: Biblioteek Rooihuiskraal - Centurion
- KOSTE: R160
- BESPREKINGS: (012) 671 7380
(Slegs plek vir 24 kursusgangers)
VIR VERDERE INLIGTING:
Hester Verwey: (012) 671 7380
'n Kreatiwiteitswerkwinkel
word ook aangebied op 1 Oktober 2001.

|