|
Die
graad 3's van Laerskool Monumentpark Pta, moes oor 'n held
inligting insamel en 'n gedig skryf. Lara het vir Jaco Jacobs
as haar held gekies en die volgende gediggie geskryf:
Jaco
Jacobs
Jy Jaco
met 'n pen in jou hand
Skryf jy 'n
storie in die sand
Met 'n rekenaar
op jou skoot
is die storie se naam
Jan word groot!
Lara
van den Berg (8) 2011
|