|
|
| Jou
vingers streel die klavier speel bietjie daar speel bietjie hier speel
daai maat weer en weer nog 'n keer uiteindelik verdwyn die klank stadig
weg ver ver weg. Trudie
Coetzee (12) | |
| Kan
jy ook met min woorde baie sê?
Skryf
'n gedig van minder as 30 woorde. Gebruik 'n beeld wat mens kan sien, voel
of hoor.
Gebruik
die posbus en om jou gedig aan Storiewerf
te stuur, en wie weet...
| |
| Raaisel
Die draaie ver paaie boekblaaie die
verdraaide ek maak my gek, want alles bly bedek. Dalene
de Vente (12) |

| Jy
is my dag my nag my lag want jy bring vreugde in my hart. Dorise
Klopper (11) |

| My
huis is leeg en hol sonder my hondjie, wat jag en jol geen meer blaf of
byt ek is nou verewig ou brakkie kwyt. Este
Verhave (14) |

| Ek
huil ek lag en spring in my jas want die koue daar buite laat
sit my tande vas! Angenita
van den Berg (12) |

| Sterre Sterre
is mooi, hulle is rooi. Sterre skyn elke aand in die maand. Ons slaap as
die sterre gaap en word ons wakker, dan skyn hulle swakker. Anke
van der Merwe (8) |

| Jy
is jy Jy maak my bly Jy verdien om geluk te kry Want jy is altyd net
jy Este
Verhave (14) |

| Steke
dit
las wonde aanmekaar vas dit help heel maak al los dit letsels Marietha
Brits (16) |

| metamorfose vals
note klanke wat alles wegskrik verdwyn in die nag verander in
iets nuuts verander in soet ronde klanke klink soos reën
wat val volmaakte note Saskia
Baard (14) |

|
|
vreemdeling ken
ek jou ek weet nie wie jy is nie tog lyk jy bekend vreemd
Saskia
Baard (14) |

|
|
Rus
en vrede, my gebede. Van vlug, weg...
weg... weg... van hierdie wil na rede. My soektog na iets waardevols,
iets sinvols, iets...
iets... iets... anders. Marietha
Brits (15) | | |  |
|