|
|
| Afgrond Hy
hang teen die kruin, die ewige strateeg Sy rugsak vol, maar sy lewe leeg
Teen gletsers het hy al sy merk gelaat Maar in voleinding sal dit hom nie
baat Baie
berge het hy geklim, bo elkeen uitgerys Soos 'n akkedis klou hy met sy hamer
aan die ys Sy plan is volmaak uitgedink, oor elke stap besin Hy wéét
dié kruin is volgende, hy sal die berg oorwin Met
ywer klim hy verder, hy's amper op die kruin As hy bo kom, dit wéét
hy, koerante sal dit uitbasuin Hy's die beste, hy's die wenner, hy vra van
niemand raad Maar uiteindelik, in voleinding, sal dit hom nie baat.
Angie
Gallagher (14)
| |
|
Reis
jy saam?
Gebruik
die posbus en om jou
gedig oor
reis en reisigers deur die lewe aan Storiewerf te stuur,
en wie weet...
|
|
|
Lande
Skool is verby vir ses lang weke, wat sal ek doen? Ek het 'n fiets met
speke... en een langtree skoen. Waar
sal ek gaan? Wat is dit hierdie keer? 'n Rit na die maan? of 'n roeitog
op die meer. Nou
weet ek ewe skielik! Lande is die plek vir my! ek draf my oor 'n mik...
om fiks te bly! Spanje,
China, Amerika! ek moet my reistog goed beplan. anders word ek aangekla!
miskien alleen, miskien met 'n hele span! Goed
en dis hoe dit sal wees. Eers is dit Amerika en daarna Japan, of...Berlyn,
die mense sonder vrees. en daarna China vir die tjing tjong tjang 1
Week in Amerika, 1 Week in Berlyn, 1 Week in China, 1 Week in Tornyn... Daar
is nie regtig `n Tornyn nie, net in my verbeelding. Miskien verstaan jy
nie, Dis net as ek sing (Sing) Dat jy verstaan, in ons verbeelding
kan ons mal gaan dinge doen en sing speel en vertrek na die maan!
Dis net as ek sing dat jy verstaan.
Mika Stanvliet (11) |

|
|
Die
Lande Na
'n land wil ek reis, wat van die land van ys? Daar kan ek bly, maar
ek dink ek gaan te maklik gly. Nee, Ysland is nie die land vir my. Wat
van die land tjing, tjong, tja, Ja dis reg Shina, Maar al praat hul oor
die son of oor die maan. Ek sal hulle al steeds nie verstaan. Orals waar
ek sal gaan of lei dink ek, ek sal eerder in my eie land bly. Engela
Mayer (11) | | |  |
|