| Kyk
hoe vinnig kan jy die tongknoper opsê.
Vleg
jou eie tongknoper.
Probeer 'n tongknoper maak vir elke getal van een tot tien, of tot twintig...
Hou 'n tongknoopkompetisie:
Noem 'n dier en kyk wie kan die lekkerste tongknoper uitdink. Hoe's dié
een oor 'n toktokkie:
|
Hoekom tok toktokkies tok-tok-tok teen honderd hoenderhokke? |
Gebruik
die posbus en om jou tongknoper aan Storiewerf
te stuur ... en wie weet...
|